Modulekode | GIS 702 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module verskaf aan die student die geleentheid om 'n GIS-toepassing te skep. Projekstadia sluit in: probleem- en hipotesestelling, projekmetodologie, databehoeftebepaling, databasisontwerp, data-analise en kommunikasie van die finale inligtingsprodukte. |
Modulekrediete | 35.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App